Shop
Connect
Join our community
Boks van 200 snesies x 2
Pak van 20 groot papierborde x 1
Pak van 20 klein papierborde x 2
Pak A4 Wit afrolpapier (500 velle) x 1
Gekleurde A4 - skryfpapier blok x 1
120 ml projekgom / houtgom x 1
Pak uitdraaikryte x 2
Pak Wet Wipes (80) x 1
Pakkie “googly eyes” – nie kleiner as 10mm nie (minimum 20 ogies) x 2
Rolletjie plakkers vierkantig of rond. (Enige kleur) x 1
Pakkie gekleurde pom-poms x 1
“Dry wipe”pen x 1
A4 Plastiek koevert met knippie x 4 (1 rooi, 1 blou, 1 geel en 1 groen)
‘n Bol wol of ‘n rolletjie lint (enige kleur) x 1
Pakkie oorstokkies of ‘n boksie vuurhoutjies x 1
Pritt (43g) x 1
Pakkie gekleurde knope x 1
Nie in pakket nie
Gebruikte Storieboek